Voete Van Johannesburg


#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------# #This file is the author's own work and represents their interpretation of the # #song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. # #------------------------------------------------------------------------------## Song: Voete van Johannesburg Groep: dDisselblom Album: Goud en Marog Getab deur: Frostie Voete van Johannesburg - dDisselblom INTRO: Em Am Em Am Em Gee my Old Brown Sherry Om my hand vas te hou Am En 'n lyf in die na nag koue Buite brand winter vure C D En aan die binnekant begin... Em Beginne dit ook te reen Em Gee my Old Brown Sherry Om my hand vas te hou Am En vrolike vars vriende Elke dan en wan en nou C D En emosies op 'n soektog na iets Em Jy nie geweet het jy na soek nie KOOR: F C Vir elke alchie, elke junkie G Am Space kadet en buttonhead F C Vir elke alchie, elke junkie G Am Space kadet en buttonhead F C Vir elke alchie, elke junkie G Am Space kadet en buttonhead F C Sit in stilte, word 'n vroedvrou G Em Am Em Am Stukkies dood, geleen op apro Em Gee my Old Brown Sherry Om my hand vas te hou Am Suutjies soos spioene Kom die kinders van die nag nou C Maar ontydig soos soldate D Em So bom die bleekwit nuwe dae Em Gee my old Brown Sherry Om my hand vas te hou Am Vir die honger dooie hart Wat die groter dors onthou C D En met sonar stuur die stad sy bagasie???? (Help my met die lyn asb! Ek het nie 'n clue nie!) Em Net-net nog sy voete KOOR: BRUG: C En hier sit ons nou F C G G Elkeen met 'n hangover en skuldgevoel F G En 'n bottel Old Brown Sherry en 'n hart in die hand F G F G Stywer vas te hou, stywer vas te hou Teen die voete van Johannesburg KOOR: Woorde en musiek deur Anton Goosen ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ Ek weet dis Anton Goosen se song, maar sy goed mag mos nie op die net verskyn nie. Geniet dit, dis 'n puik song. E-mail my gerus by werner@matlabas.co.za --------------------------- This file passed through: Absolute Tabs http://www.tabs.co.za ---------------------------